Landbouweekblad

SWART MAMBAS (ALMAL VROUE!) TOON HUL STAAL TEEN STROPERS

KORTOM

■ Die Swart Mambas, ’n teenstropingseenheid wat net uit vroue bestaan, wys hoe begrip vir plaaslike maatskaplike strukture die deurslag kan gee in die stryd teen wilddiefstal in die groter Kruger-bewaringsgebied aangrensend aan die westekant van die Krugerwildtuin.

■ Die vroue patrolleer daagliks die heinings en paaie van die reservaat te voet en ongewapen, en dit is juis dié konstante teenwoordigheid wat stropers se planne fnuik.

■ Die vroue se ontplooiing het ook ander wildkwessies, soos diefstal vir die pot, geïdentifiseer.

Toe stropers se eerste skote 14 jaar gelede begin klap en aasvoëls al hoe meer bo verminkte renosterkarkasse in die Laeveld kolk, het mnr. Craig Spencer, ekologiebestuurder van die Olifants-Wes-natuurreservaat langs die Krugerwildtuin, geweet daar is ’n oorlog op hande.

Hy het ook geweet dat die gevegsfront baie wyer as die slagveld in reservate sou wees. “Hoewel stropers die hoofvyand was, was die oorlog teen die langtermyn- maatskaplike verval van die gemeenskap en die vals ekonomie wat gebou word met geld wat deur stropery bekom is.

“Ons het geweet renosterstropery sou tot ’n einde kom, of dit nou is omdat daar nie meer renosters oor is nie of omdat die owerhede dit onder beheer gekry het. Teen daardie tyd sou ons egter ’n geslag hoërskoolkinders

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass

Related Books & Audiobooks