ONS GESELS MET Leitha Mkhabela
Aug 19, 2019
3 minutes
– Kyra Tarr
Wie is die Black Mambas? Ons is 16 ma’s, susters, tannies en oumas wat van plattelandse dorpe in Mpumalanga en Limpopo af kom.
Ons is vroue wat namens die wilde diere van ons land wil praat en veg. Ons wil hulle bewaar tot voordeel van alle Suid-Afrikaners.
Wat is die belang van ‘n vroulike teenstropingseenheid? In 2012 en 2013 is baie renosters in Balule gestroop. Aangesien daar destyds net mans in die veld gewerk het, het Craig Spencer, projekbestuurder van die Balulebewaringsprojek,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days