Landbouweekblad

Miljoene dollar wag vir SA teelmateriaal

Uitvoerprotokol

Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg.

Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambassade in Suid-Afrika.

Attie Westraad, voorsitter van die federasie van alle kleinveetelersgenootskappe en rasdirekteur van die Dorperskaaptelersgenootskap, sê hy beraadslaag weekliks met Alexander Mosalenko, Russiese landbou-attaché in Suid-Afrika, wat gereeld kommunikeer met dr. Mpho Maja van die direktoraat dieregesondheid van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

Buitelandse besoekers

Die landbouskou in Bloemfontein lok gereeld buitelandse besoekers, maar die pas afgelope Dorper-kampioenskapskou het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad2 min read
Nuwe ‘Insekgom’ Speel Klaar Met Plae
FYN, taai druppeltjies van eetbare olie wat op plante gespuit word, kan skadelike insekte vang, maar sonder die nadelige uitwerking van konvensionele plaagdoders. Damian Carrington, omgewingsredakteur van The Guardian, skryf onlangs in dié Britse koe
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.