Landbouweekblad

SA afslaer help wildgeskiedenis maak in VSA

KORTOM

■ Wildboere in Amerika is besig om ’n bedryf op die been te bring deur met wild uit Afrika te teel wat hulle van dieretuine aangekoop het.

■ Beperkte getalle en ’n invoerverbod op uitheemse spesies plaas die skaarswildbedryf in Amerika aan die begin van ’n opwaartse pryskurwe.

Boere in Amerika was vasberade om ’n bedryf met skaars wildspesies uit Afrika en Indië te ontwikkel en het in die afgelope dekade of wat begin om wild van dieretuine aan te koop. Dit is wild wat oor die jare van veraf lande na dieretuine oral in Noord- en Suid-Amerika geneem is.

Een van hierdie boerderye is Star S Ranch naby Mason in die deelstaat Texas. Hy was van die eerste boerderye wat regtig begin het om Afrika-wild op te koop en daarmee te begin teel.

Op advies van wildboere in Suid-Afrika het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit