NAGESLAG LAAT BUFFELBUL MILJOENE BEHAAL
Apr 14, 2022
2 minutes
— JASPER RAATS
FOTO: VERSKAF
kan maklik die fout maak om te dink jy kyk na ’n veilingverslag van vyf of ses jaar gelede as jy na die onlangse Woody Cape Wildlife-veiling op die Bathurst-skou kyk. Met ’n omset van R17,7 miljoen vir 103 lotte was hierdie Oos-Kaapse wildveiling ’n dawerende sukses, sê die afslaer, mnr. Brandon Leer. “Ten opsigte van omset het dit ons almal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days