Ebook335 pages5 hours
Monument
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die dorp se verlede en haar eie verbintenisse daarmee. Sy kyk saam met die vroue van 1901 in die naghemel op na die Groot Komeet met die V in sy stert. Sy verken bywonerstentedorpe ná die Anglo-Boereoorlog. Die liefde en haat, die geloof en die diepste geheime van vier geslagte vroue van wie sy afstam, kom aan die lig in die Winburgse huis waaroor die aartsengelhond Michael snags waak. Margo stol voor die monument wat haar ma se buurvrou en dié se seuns ná ’n plaasmoord gebou het. Sy hoor die hart van haar ma se oppasster, wie se grootjie in ’n swart konsentrasiekamp was. Ook daar sien Margo monumente. ’n Man wat haar aan Kipling se alleenkat herinner, veroorsaak dat haar besluit oor waar sy hoort — in die land van haar voorouers of in Israel by haar geliefde Yachin? – nie meer so maklik is nie.
Monument is feitefiksie. Dit is ’n verhaal rondom die Vrouemonument in Bloemfontein en ander monumente van klip en marmer. Maar ten diepste wys dié roman na die onvernietigbare monumente wat Suid-Afrikaners al die afgelope 100 jaar in mekaar se menswees bou. Monument vertel van die meesterbouers, die vroue van Sentraal-Suid-Afrika.
Monument is feitefiksie. Dit is ’n verhaal rondom die Vrouemonument in Bloemfontein en ander monumente van klip en marmer. Maar ten diepste wys dié roman na die onvernietigbare monumente wat Suid-Afrikaners al die afgelope 100 jaar in mekaar se menswees bou. Monument vertel van die meesterbouers, die vroue van Sentraal-Suid-Afrika.
Author
Maretha Maartens
Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Maretha is ook ’n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose en Finesse.
Read more from Maretha Maartens
Sara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRyker as die tempelkore Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHanna: Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het Rating: 5 out of 5 stars5/5
Related to Monument
Related ebooks
Byna liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie Omnibus 4 Rating: 5 out of 5 stars5/5Moord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie Omnibus 5 Rating: 5 out of 5 stars5/5Raaiselklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die scrap Rating: 4 out of 5 stars4/5Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoos honde van die hemel Rating: 5 out of 5 stars5/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIsabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDebora gaan huis toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Die Verdwyning van Mina Afrika Rating: 5 out of 5 stars5/5Put van Drome (Afrikaanse uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie waarde van stil bure Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die tyd van die gif: ’n Jaar en ’n half in stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet ander woorde Rating: 4 out of 5 stars4/5Moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRillers 4: Ou Langklou Rating: 1 out of 5 stars1/5Karolina Ferreira Rating: 4 out of 5 stars4/5Kraak Rating: 5 out of 5 stars5/5Stukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie sewe feeste: God se profetiese raadsplan vir redding en groei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStille waters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatjagter: 'n Marion-eiland storie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKleure van die liefde: 25 van die beste stories uit rooi rose Rating: 2 out of 5 stars2/5Die Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5
Reviews for Monument
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Monument - Maretha Maartens
9Na book_preview_excerpt.html |˒ȕ寠SS$Uժb-IfQ$,@xdXhY,iVY[/6t9@D>}{u|\P^.ru7ͻ:ϳ~O?|pջM˜ktUgC8سn6++~6۟oq~Hmdc1Fʆ0dgof=+\.
*9}֖^߄vl|;daï64YMև,wE:Uxoj8l?`V\0Rz
䮭ָkq]~y7l3K]ϳ!rlv[Y.7p;n\
]?d,lW{|*o$gn9L)lw۟w {WZ-?o|;,XoBq.{"@Y_|QҭsTبؕ~)0Bk2(8Ο^y<_^d~믿¾34髯X*)n@ 9#3>0>qİ>{Ls˺Mӛ~;Wה,^Xh5o_j.}<U}sA|o|~U?*#v\̗_j[h*@s9xry\<UϮ4ٯ&<&d/`: Tc_h%No.,ZgW?q3~zgoVzWtAfk)nw?]q>ގ5&0uWHޕm&҃rG/9i'[B]i~?i_}Wӿ!ωqw&(wxߜ~={y˧/<~Iojby=Vǟ뵗H=xŊ|ҴBh7ko5P¯qW8+>3_bp'__^^˶r9d"Rpβ+ŵc˾sP wx!^:*2-#-B'ER+?xx==W<⯽)<.* u}ۿp2)nQed$uOd-fY &cCj$ ,xgm@-G(a<<_zk'2T^d70Xtmz. |CF!2?O[<=vX(vvɥ*>᭢s!+{;Un,aM-\>'CAz P) yǝaHj*{הXes} $2P(li "7+]ʁn茠{WY o5z.@C> $/9ٶL۪jՖZ wfb}GGLBԙ{63r@3ѳI {5ؔ8+(P]_ texi f*5{>T~r5Л~TXV Bɖ4iIl(J[{}O˒`:c[yw@Ag4Xѷ+n.>)_1Ks4`> X1LUS2Gv vDD_a~mj_Z2Yj~0[g4+2;_#UTה5gjic<]\Q|{ *-ʂnacٶƮ-䤏7 mv۟/j\ڨVS ClEgSAߺ5't۔.W[5A{Y,F|-g)l9e̔oA85f1&\?oud'~zIKLR Sѫ)pQ>T!Neܖ0zJNF۸). =pz܉wȊ`t\^N =EW@z!# sM#B}U3 3\Ō0|sЮ=#.ckd` [xp8,L̂ar`X./F(mt#vm`|E y; [o7 9YBPDH9&4;_i^ },KVF +t*> XպhFH^uS^>(coxw-%p!J!u+Mf Io+.ְwo{βʈ8n/}d/(s;prrV+&D=zrH45B{4$^b\gw>XÞ3:%X2#4CwFd"16BGDCD{E !z0 3*D3NG3dzKmJ)mw iʜ<^3JQy.fbJ8i@f$;1\}[˔0XV?Y^.*apY 5LCFHĕ {\RDpB'&&1m3q1@68nNp0fx`ȍJqRж" BHS\qdV?y`х_ E/ 53XfV*z W&=Ii PZ#^3't_xM`ZvɔgdqtA9 y{"Xy f6j"Ī~iI=i/( |-#fEGu+դh1{z?3,ema'zog 7ܤzX%~,#6wArD2vM"? Y:eUn TO- êh{k]a XmHogD8Ē"b+ہfGC%ٵ-6',RLx:@}~]co EQV:oݮSjAel!.4^ _ #beNbj^ׂc0`ka'# =peP! O~j Y 92Cba* sl$rn,o܈}7<7'g r?XEZrىd+,Byr?b +?#{ ق1[o g:M_0#IE"0 9;@_a @`T,/0 ?`*3퉔Xs*Q"*35 `_ RJc49>~;%wDSضyaܼ4n4 IXf|Ì/. >7ب{h-ʓv5>X s'#h3h2nR\jm$$M0ʑ Regcvkj5R(^nbziOB6U_T||$?h#B#"V՞åԀ4zgѶ/ng@N_j$І!S^hkV69\M`~iBp?_TdܒF0T3d7J 啑Ckc!ŭ,-[mdb0YJw%< Q[sEtdP4+z)HA*ay M\0+VW Qɕ^4@dUƿ:$HAi'rJc"NGd,AwMCM+ ""sΚ\NK_7~8htM#r%TQ^f,~;8_ 5 Igp1!B<쑲E|!PWo}d< m0lwMW*ޖ*^&:h