Ebook368 pages6 hours
Sara
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en 'n bondel vuurmaakhout op 'n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in. Sy, wat so bang is vir die giftige slange en skerpioene van die Negev, het die groot skerpioen naby haar skaars raakgesien toe sy op die grond neergeval en na die onsigbare God begin roep het... In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.
Author
Maretha Maartens
Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Maretha is ook ’n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose en Finesse.
Read more from Maretha Maartens
Ryker as die tempelkore Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHanna: Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het Rating: 5 out of 5 stars5/5Monument Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Sara
Related ebooks
Mispa Rating: 4 out of 5 stars4/5Bidsprinkaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die vertes in Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie Omnibus 4 Rating: 5 out of 5 stars5/5Woud van nege en negentig vlerke Rating: 2 out of 5 stars2/5Reise van Isobelle Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Plesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Gees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Tweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHelde van Ouds: 'n Novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse Uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die spoor van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkool is 'n riller Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMan in die maan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrompie die kragman (#7) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkemer oor Aasvoëlkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpookskip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrompie die hoërskoolseun (#4) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrompie die speurder (#6) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie Omnibus 8 Rating: 5 out of 5 stars5/5So is dit nou: Nog stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrompie die dromer (#5) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrompie die held (#9) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHarry Griesel 1: Operasie spook-redding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWolwedans in die skemer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Sara
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Sara - Maretha Maartens
WwOa book_preview_excerpt.html \ˎ$qE&p1Yh;3 g1
|tt?#$-tu]ҏKdfU+RЁܞxxܣ>;ׯ~~|0!s_qW>q諗ױX깍7Wu_8}]shUNx}Y^~
cUǩ[}EwWPOslۺb8K8C䧷fafuB7
2͡Cu'a9q48aEejcǺ.OPi6R3o!Gn>wr6Sah
ai"φ^ŎǷy&!b7wZ~6
y=j!gU
>~y˞ũ t< w}q
6a9aF(rtG
Ar1:B} jzi1S]aEIN'hOMU0!bZ?oǛ,^7MؗO^tqķcЇyXo8dFLVː1{la<ލҪǹʂSCO#sc?!j!V*6s=9
b=ޟ2l[q)ߝNb<1PpOrU5@'&N[gM[xJ.i*Qt?}x*&x=95U~
,Ʊ~sF};3[L6!뱼.kS=q2G`L
<3k<