Ebook224 pages5 hours
Kleure van die liefde: 25 van die beste stories uit rooi rose
Rating: 2 out of 5 stars
2/5
()
About this ebook
Oplaas ’n nuwe versameling van 25 lekkerlees-liefdesverhale wat oor die jare in rooi rose verskyn het. Gunsteling-skrywers se verhale is hier te vinde: Sophia Kapp, Irma Joubert, Helene de Kock, Annelie Botes, Christine Barkhuizen-le Roux, Elsa Winckler. En moenie van die mans vergeet nie: Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, en veral ’n uitmuntende verhaal deur wyle George Weideman. Dit is ’n boek vir alle soorte leesgieriges. Verkies jy om bietjies-bietjies te proe, is dié tydskrifstories net die regte lengte vir ’n vinnige blaaskans voor slaaptyd. Of as jy daarvan hou om ’n boks sjokolade op een slag te verslind, dan is Kleure van die liefde die ideale wegkomkans wat jou sal laat vergeet van enige saai alledaagsheid. Skrywers in die boek: Erika Murray-Theron, Sophia Kapp, Marlise Joubert, Irma Joubert, Alta Cloete, Louis Esterhuizen, George Weideman, Fanie Viljoen, Annelie Botes, Marietjie Kotzé, Bernette Bergenthuin, Christine Barkhuizen-le Roux, Nelia Engelbrecht, Carina Stander, Mariette Snyman, Rachelle Greeff, Madri Victor, Helene de Kock, S.D. Fourie, Elsa Winckler, Rita Gilfillan, Jaco Jacobs, Francois Bloemhof, Paul C. Venter, Engela Linde
Author
Corlia Fourie
Corlia Fourie, rooi rose se verhaalredakteur, is ’n bekroonde skrywer en haar werk sluit romans, dramas, kortverhale en kinderstories in. Sy woon in Johannesburg.
Related to Kleure van die liefde
Related ebooks
Die kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Die ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkemer oor Aasvoëlkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnthou my Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Ter wille van Talita Rating: 5 out of 5 stars5/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkarlaken Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Fontein voor ons deur Rating: 3 out of 5 stars3/5Die laaste kanariegeel notaboek Rating: 4 out of 5 stars4/5Met ander woorde Rating: 4 out of 5 stars4/5Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBranderjaer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Plesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Vaselinetjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Vreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die spoor van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRillers 6: Kamer 13 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElke dogter het 'n ma Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Kom ons praat oor die huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSelma en Louise Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Die uil in die ysbos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Hans gee Herklaas horings Rating: 5 out of 5 stars5/5Vier begrafnisse en 'n troue Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Kleure van die liefde
Rating: 2 out of 5 stars
2/5
1 rating0 reviews
Book preview
Kleure van die liefde - Corlia Fourie
cNa book_preview_excerpt.html }\ˎב* hhrD[$引Gr, {1̪_2眈զf!vwUfq#Nx^4^ݫ/۸x~Y3^5z}QvxɍmO/cXLs8K=Ӧ!Ɣ1M~~?U-JW.mL˘e^_:,o~[|iaߧ4^_Xqc~w)8ChXf$[QkrYwpAnlAPTDtX