Huisgenoot

’N ANDER KLAS

TERWYL die res van Hollywood skandes maak, lyk dit asof dié twee nie ’n voet verkeerd sit nie. Hy – die sjarmante akteur wat smeul soos James Bond in ’n tuxedo. Sy – die superprokureur met die voorkoms van ’n skoonheidskoningin.

Nou onlangs weer, by die Albie Awards in New York, het George en Amal Clooney almal na hul asem laat snak. Dié prysaand, vernoem na die Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en regter Albie Sachs, word deur die Clooney Foundation for Justice aangebied om hulde te bring aan mense oor die wêreld wat risiko’s neem om te veg vir geregtigheid.

Onder die mense wat vanjaar vereer is, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w