Huisgenoot

BAK BESKUIT TUIS!

SPOGGERIGE ONTBYTBESKUIT

Dié luukse beskuit is propvol ontbytheerlikheid, van semels tot klapperskaafsels en ontbytgraan – dit het alles wat jy nodig het om die dag mee te begin.

LEWER 48 STAFIES BESKUIT

BEREIDING: 20 MIN.

BAK: 45-50 MIN.

UITDROOG: 6-7 UUR OF OORNAG

◗ 500 g botter, gesmelt
◗ 500 ml (2 k) natuurlike volroomjogurt
◗ 2 eiers
◗ 1 kg bruismeel
◗ 250 ml (1 k) ligte bruinsuiker
◗ 5 ml (1 t) sout
◗ 15 ml (1 e) bakpoeier
◗ 250 ml (1 k) elk hawer-en graansemels
◗ 500 ml (2 k) ontbytgraan vlokkies, fyngedruk
◗ 250 ml (1 k) klapper skaafsels
◗ 125 ml (½ k) vlassade
◗ 125 ml (½ k) elk sultanas en bosbessies
◗ 100 – 200 g gemengde neute, grofgekap

Voorverhit die oond tot 170 °C. Bespuit drie middelslagbroodpanne goed met kossproei.

1 Klits die botter en jogurt goed saam. Voeg die eiers by en klits tot goed gemeng.

Voeg die res van die bestanddele in ’n groot bak en meng liggies. Maak ’n holte in die middel en voeg die jogurtmengsel by.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related