SARIE KOS

Susterskap van die koeksisters

WAAR KOM KOESI(E)STERS VANDAAN?

Koesisters – of koesiesters, soos dit soms in die Kaaps-Maleise kookkuns genoem word – is ’n Ou-Kaapse lekkerny. Dis klein speserygegeurde gisdeegbolletjies, in diepvet gebraai. Vandag word koesisters gewoonlik in suikerstroop gedoop en dikwels ook in klapper gerol, maar dit was nie altyd die geval nie. In die oudste gepubliseerde Kaapse resepteboek (van A.G. Hewitt, 1890) is daar ’n resep vir “kosiesters”, wat reeds modernisering ondergaan het omdat dit nie met gis nie, maar met kremetart gerys is. Tante Allie Hewitt was bekend vir spaarsamigheid – kenmerkend daarvan word haar koesisters slegs met suurlemoen gegeur en dit bevat ook geen klapper nie. In (1891) gee Hildagonda Duckitt ’n resep vir suikerlose koesisters, en sy beskryf dit as “Bataafs of Ou-Hollands”. Hilda Gerber, wat in 1951 ’n waardevolle boek oor Kaaps-Maleise kookkuns uitgegee het, gee drie resepte vir koesisters. Twee van die resepte word met ’n speserykissie van geurmiddels soos gemmer, kaneel, nartjieskil,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS18 min read
’N SKATKIS VAN Ou-Kaapse geregte
● Oudste resepteboek in SA argiewe● Tydlyn van ons kosgeskiedenis● Herman kry inspirasie uit Manuskrip SB 522 ‘Ek was eerstens beïndruk met hoeveel resepte die manuskrip bevat. Dan was dit fantasties dat daar nie net soet resepte was nie. Destyds he
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o

Related