SARIE KOS

RUM revolusie

Rum baba met sjokoladesplinters

Dié gisgebak is die plakkaatmeisie van rumnageregte (saam met rum&rosyntjie-roomys). Die deeg lyk min, maar dit rys lekker hoog en sal die pan vul.

genoeg vir 1 koek

125 ml rosyntjies
350 g (625 ml) koekmeel
1 x 10 g-sakkie kitsgis
5 ml sout
50 g (60 ml) suiker
125 ml louwarm melk
4 eiers
115 g (125 ml) botter
100 g sjokolade- splinters

SOUS

310 ml water
100 g (125 ml) suiker
100 ml wit rum
125 ml lemoensap
sjokoladevla vir voorsit

Plaas al die bestanddele vir die koek in elektriese menger se bak en klits

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS18 min read
’N SKATKIS VAN Ou-Kaapse geregte
● Oudste resepteboek in SA argiewe● Tydlyn van ons kosgeskiedenis● Herman kry inspirasie uit Manuskrip SB 522 ‘Ek was eerstens beïndruk met hoeveel resepte die manuskrip bevat. Dan was dit fantasties dat daar nie net soet resepte was nie. Destyds he
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o

Related