SARIE KOS

Poeding & vla

Vanielje-eiervla op 6 maniere

Maak jou eie vanielje-eiervla in net 4 maklike stappe.

genoeg vir 600 ml

5 eiergele
100 g (125 ml) strooisuiker
1 vanieljepeul, oopgesny en saadjies uitgekrap
500 ml melk

1. Gebruik ’n draadklitser en klits eiergele, suiker en vanielje saam tot lig en skuimerig.

2. Bring melk tot kookpunt en voeg warm melk stadig by eiermengsel terwyl jy klits. Gooi mengsel deur ’n sif terug in melkpot.

3. Verhit mengsel oor lae hitte terwyl jy heeltyd roer. Hou ’n skoon bak byderhand.

Roer vla vir 8-10 minute of tot dit die agterkant van ’n lepel bedek. Moenie die vla laat kook nie, anders gaan dit skif. Die vla is reg wanneer jy jou vinger oor die lepel trek en die lyn bly daar. Gooi in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related