SARIE

Koffie SE SOET

kos

KOFFIESTOOMPOEDING MET WITSJOKOLADEVLA

(bl. 95) Ryk en vol heerlike smake. Ek noem dié stoompoeding sommer Eskom-poeding, want jy het nie jou oond nodig om dit te maak nie.

genoeg vir 6-8

• 125 g (135 ml) botter
• 125 ml gouestroop
• 100 g (125 ml) strooisuiker
• 2 eiers
• 210 g (375 ml) bruismeel
• 160 ml melk
• 100 ml sterk koffie

VLA

• 5 eiergele
• 50 g (60 ml) strooisuiker
• 500 ml melk
• 5 ml vanieljegeursel
• 50 g witsjokolade, fyngekap

Spuit ’n keramiekpoedingbak of emaljebak met ’n volume

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related