SARIE KOS

Opgepof !

Soufflé-wenke

01 Kamertemperatuur

Gebruik altyd eiers by kamertemperatuur, hulle klits beter en gouer tot ’n sagte skuimwolk.

02 Moenie oorklits

Moenie jou eierwitte oorklits nie, sagte punte is wat jy soek. Klits jy dit te styf, gaan die borrels te groot wees en bars voor die soufflé gerys het.

03 Jou basis

Jou soufflé-basis moet altyd kamertemperatuur wees. As dit te warm is, sal die lug van die eierwitskuim wat jy invou gewoon uit die soufflé verdwyn sodat dit nie rys nie.

04 Groot metaallepel

Vou altyd die eierwitte met ’n groot metaallepel in. Die skerp rand van die lepel sny deur die lugborrels en dit word nie platgedruk deur iets soos ’n plastiek-slaplemmes met ’n dikker rand nie.

05 Voer die bakkie uit

Voer altyd die bakkie of vorm waarin jy die soufflé bak met iets soos suiker, broodkrummels of selfs gerasperde kaas uit. Dit help dat die soufflé daaraan kan “vashou” en teen die rand opklim om lekker hoog te rys.

06 Sit dadelik voor

Sit soufflé dadelik voor, behalwe as dit een is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related