Herman Se 5 Wenke Om Jou Rande Te Rek
Stel ’n maandelikse kosbegroting op. So kan jy ’n oog op jou aankope hou en jou uitgawes beperk. Skryf alles wat jy nodig het op ’n lysie neer voordat jy winkel toe gaan. Dit sal jou help om fokus te behou en nie onnodige items te koop nie. Ja, daa