DAAROM BRAND RISSIES
Brandrissies het kapsaïsien, die “hittige” aktiewe bestanddeel wat jou endorfiene laat bruis, ontwikkel om klein soogdiere af te skrik wat die saad met hul tande sou vernietig. Voëls sluk egter saad heel in en kan nie kapsaïsien proe nie.