Huisgenoot

SO LYK ONS KOS IN 2050

LUS vir ’n seewier-roomys? Of hoe klink ’n pannekoek van kriekmeel? Steeds nie heeltemal na jou smaak nie? Wat van ’n eetbare waterborrel?

Dit klink omtrent volksvreemd – soos iets uit ’n wetenskapsfiksiefliek. Tog is dit van die eetgoed wat moontlik teen die jaar 2050 op ons borde kan wees – of dalk selfs vroeër.

Oor 30 jaar sal mense terugkyk na vandag se kosvervaardigingstegnieke en hul koppe in ongeloof skud, meen party kenners.

En vleis eet – of eerder vleis soos ons dit vandag ken – sal iets van die verlede wees …

“Ons huidige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related