Rooi Rose

Die toekoms VAN KOS

Die kundiges wat hul toekomsbrille opgesit het, wou onder meer bepaal wat die uitwerking van voedselproduksie op die omgewing en ons kwynende hulpbronne sal wees. Maar alles is toe darem nie donkerte en ellende nie. Danksy innovasie en nuwe tegnologie is daar hoop vir die toekoms.

HOE LYK ONS TOEKOMS IN 2025?

Daar word voorspel dat ons baie van ons ons eie groente en vrugte gaan kweek. Hidroponiese slaaiblare en kruie wat teen mure in supermarkte groei, gaan algemeen wees. ’n Duitse maatskappy, InFarm, het reeds lewende tuine in meer as 150 restaurante, kroeë en supermarkte. In Suid-Afrika verkoop Spar sakkies slaaiblare met wortels en al.

Nuwe eko-voetspoor-apps gaan dit in die toekoms makliker maak om die werklike koskilometers en omgewingsuitwerking van kosse te meet. Verbruikers sal die roete van die kos van die plaas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose4 min read
’n Natuurlike HELD
Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe? Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakan
Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).

Related