EK & JY In HOOFLETTERS
MY DAE volg mekaar met gereelde gang op, met afgemete pas, met tye eenselwig, geroetineerd. Ek volg die nuus, ek volg die weervoorspelling, loer gou op Twitter, facebook, Instagram. Ry gou hiernatoe, daarnatoe, beplan, tref reëlings vir die dae, weke