Die weduwee en die combo
Sep 23, 2019
3 minutes
Nee, mevrou! Dis maklik,” sê die sportafdelingman sonder huiwering terwyl sy hempsmoue styf oor sy bruin gespierde boarms span. In my weduweegedaante neem ek met waardering hiervan kennis. Natuurlik is hierdie soort kennis in ’n tikkie heimwee gedoop. Want ek onthou enersyds hflé ’n man is en andersyds hoe dit sflnder ’n man is. Dis juis waarom ek alleen in die afdelingswinkel opgedaag het.
Die rede vir my aankoms spruit uit my wat sy skroewe begin verloor het. En dis juis sý.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days