Rooi Rose

WAT JY MOET WEET

1 HUWELIKSVOORWAARDES

eet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsiening vir verskillende bedelings: binne gemeenskap van goedere (albei persone se bates word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose2 min read
Planne Met Kosprikkels
• Geselliger maaltye Die lekkerte van maaltye is dat dit struktuur aan die dag gee. Maar die kuns is om die fokus weg te trek van kos om kos se onthalwe. Maak dit ’n tyd vir deelname en geselligheid, soos dat die gesinslede almal saam kook of beurte

Related