Rooi Rose

IN HAAR ELEMENT

Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donker verlede, het in hierdie dramareeks op die sorgelose rocker Jinx (Valiant Swart) verlief geraak. Katryn het sommer oornag die TV-liefling van die volk geword.

Therese glimlag toe sy terugdink aan die dag toe sy vir haar oudisie vir gegaan het. “Ek het as produksie-assistent op die werklikheidsreeks in Kaapstad gewerk en die dag verlof gehad. Ek het my CV voorheen by die vervaardigers Paul Venter en Jaco Loubser van Homebrew Films gelos. Die regisseur-vervaardiger Jan Scholtz was in Kaapstad om akteurs vir sy nuwe reeks te soek en toe hy vir Jaco en Paul vertel hy soek ’n blonde aktrise toe haal hulle my CV uit die laai, bel my en sê ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related Books & Audiobooks