SARIE

NaDiA GLÓ NET, EN SPRiNG!

rose, pronkridderspore, tulpe, orgideë

As daar één ding is wat die aktrise Nadia Valvekens weet, is dit dat jy nooit bang moet wees om te spring nie.

Ondanks die grendeltyd, waartydens so baie mense sukkel om botter vir hul brood te verdien, werk sy meer as ooit. “As jy bereid is om hard te werk en jy sit dáárdie energie daar buite, glo ek dit word teruggekaats.” Maar sy is nie selftevrede nie. “Ek slaan my oë net op na die hemele en sê dankie, dankie.”

Ons gesels per telefoon op haar af dag. Waar sy tuisgaan in Centurion by haar suster Natasha Valvekens, ’n binneversierder, sit Nadia buite by die lapa en eet ontbyt. Ek hoor die gekrys van hadedas in die verte. Sy erken dit is heerlik om in dié tuin, waar sy grootgeword het, te ontspan. “Die tuin is reusagtig en ek het lieflike herinneringe. Ons het kleintyd trampolien gespring, ek het my verbeelding hier uitgeleef . . . tot haarkapper-haarkapper gespeel en my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related