Huisgenoot

EGSKEIDING: JY IS DALK OP MEER GEREGTIG

SY WAS 22 EN VERLIEF, EN SONDER OM HAAR EIE, ONAFHANKLIKE REGSADVIES IN TE WIN, HET SY DIE KONTRAK GETEKEN

SOOS baie vroue het sy oor die jare – drie dekades in haar geval – hard daaraan gewerk om haar gesin en huishouding op koers te hou. Hul huwelik was ’n vennootskap: Sy was die tuisteskepper terwyl haar man die broodwinner was wat ’n suksesvolle boerdery opgebou het.

Nooit het Mev. G. (skuilnaam volgens haar hofsaak) gedink die voorhuwelikse kontrak wat haar toekomstige man se prokureur ’n paar dae voor hul troue in 1988 voor haar neergesit het, sou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related