WAT OM TE ONTHOU AS JY OP JOU OUDAG TROU
Aug 19, 2022
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
TROU is nie perdekoop nie, lui die gesegde. Vir bejaardes kan dit selfs ingewikkelder wees omdat hulle reeds ’n lang finansiële geskiedenis het en moontlik kinders wat insae in hul sake wil hê. Hier is vyf dinge om te onthou as julle as senior burgers wil afhaak.
1 WEES EERLIK OOR JUL FINANSIËLE GESONDHEID
Op ’n gevorderde ouderdom het enigiemand mos al dekades se aftreespaargeld en bates opgebou, reg? Moenie glo nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days