Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ROOIKAART VIR RASSIE?

Hy is ons held nadat hy die Bokke in wêreldkampioene omskep het. Maar ná sy tweede skorsing omdat hy internasionale skeidsregters aanlyn aanvat, sê party in rugbykringe Rassie Erasmus se twietvinger moet bedwing word.

Is rugby en sy bestuur heilige koeie? Kan hulle nie kritiek ontvang en verwerk vir moontlike beter reëls of iets dergeliks ten goede vir die sport nie? Waarom die bohaai?

RANDY

Ek is ten gunste van Rassie se optrede. Waarom moet jy toelaat dat jy of jou span geboelie word? Wat het van vryheid van spraak geword? Go, Rassie, en moenie op jou laat trap nie.

SAKKIE

Ek het Rassie alontmoet. Hy is ’n great ou, maar ge noeg is tog protokol vir sulke ouens om hul griewe te lug, maar hy hou eenvoudig nie daarby nie.

KAREL

Rassie is eerlik, en wat jy sien, is presies wat jy met hom kry. En dit wat hy met die spelers regkry, is iets wat nog baie min ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related