Rooi Rose

Margaret uit Hollywood

Leonardo DiCaprio is die ene teenstrydighede. Hy is ’n uber-ster met ’n rits toekennings so lank soos die Nyl. Niks wat hy doen, , Quentin Tarantino se jongste fliek, speel hy teenoor Brad Pitt en Margot Robbie. Net dít is genoeg om mense by die teaters te laat instroom. Maar moenie ’n tipiese, gewelddadige Tarantino-aksiefliek verwag nie. Die fliek speel hom in 1969 - daardie goue jare van Hollywood - in Los Angeles af. Leonardo vertolk die rol van die akteur Rick Dalton en Brad Pitt staan in as sy waaghalsarties, Cliff Booth. Die aktrise Sharon Tate en haar bekende regisseurman, Roman Polanski, trek langs Dalton in. Dalton hoop om vriende te maak met die paartjie om sy tanende loopbaan ’n hupstoot te gee, maar toe ry ene Charles Manson en sy bende Dalton se plannetjies in die wiele.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R