Rooi Rose

’N HOLLYWOOD-STORIE

Dit was so interessant om die ander kant van akteur-wees in die fliek te sien. Dis nie iets wat die gehoor gewoonlik sien nie. Kon jy jou met jou karakter, Rick, se ervarings vereenselwig?

Hoewel my loopbaan ’n ander pad as Rick s’n gevat het, kon ek my onmiddellik met hom vereenselwig. Hy is iemand wat ek goed ken en wat ek deur die jare al baie in hierdie bedryf raakgeloop het. Hy het die gloriedae van die bedryf beleef, maar hy besef dat die wêreld verander en dat hy gaan agterbly. Quentin Tarantino het insig in akteurs en ken die flieks van daardie era, en ek het baie op hom staatgemaak om die akteur te verstaan. Die fliek speel hom oor twee dae af, maar ek wou wys daar is ’n bewuswording van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related