Rooi Rose

TROTS Suid-Afrikaans

Trackers is ’n trots Suid-Afrikaanse produksie wat wemel van internasionale name – nie net voor die kamera nie, maar ook agter die skerms. Dié dramareeks van ses episodes, wat vanaf middel Oktober uitgesaai word, is op een van Deon Meyer se topverkoperboeke, Spoor, gegrond. Die reeks sal wêreldwyd uitgesaai word. James vertolk die rol van Lemmer, die hoofkarakter. James en sy vrou, Anel (die aktrise en vervaardiger van Semi-Soet en Sink), woon sedert 2016 in Hollywood.

Ons het met hom gesels kort ná sy terugkeer na Hollywood nadat hy vyf maande in Suid-Afrika deurgebring het vir die verfilming van Trackers.

Was dit jou eerste keer terug in die land? En hoe was dit om terug te wees?

Dit was my tweede keer sedert ek en Anel in 2016 Hollywood toe gekom het. Ek was in Mei 2018 ook in Suid-Afrika, en is toevallig toe genooi vir ’n oudisie vir . Verfilming het in Februarie vanjaar begin, en dit was ongelooflik lekker, en dit was regtig heerlik om weer saam met hulle te werk, veral op so ’n groot produksie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related