Rooi Rose

Talentvolle TIM

‘Ek wil onthou word as ’n pa wat my kinders liefgehad het’

Tim Theron (39) wou van kleins af in die vermaaklikheidsbedryf werk, maar sy ouers was nie “superpositief” oor dié vooruitsig nie. “Toe gaan swot ek maar B.Com. bedryfskommunikasie, die naaste wat ek aan die vermaaklikheidsbedryf kon kry. Dis ’n kursus met allerhande mediagedrewe vakke, en ook film- en televisievakke.” Ná universiteit was hy ’n rukkie in die joernalistiek voordat hy sy kunstedroom deur Lagnes kon bewaarheid. Dié improvisasie-komediegroep het by kunstefeeste opgetree, en het ook hul eie reeks op kykNET gehad. “Ek hou baie van komedie, en die lekkerte van improvisasiekomedie is om saam en (tans in teaters) en reekse soos en , M-Net se internasionale reeks wat in Oktober begin. Boonop het hy ’n paar liedjies vir die klankbaan van en geskryf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related