MOOI Is Die LEWE
SODRA JY iets ’n naam gee, kan jy daaroor heers. So leer die Bybelse Skeppingsverhaal. En ek vermoed dit geld op vele lewensterreine. Ongenoemde vrese en pyn word net groter as jy hulle nie erken nie. Gee daardie ding wat jy vrees ’n naam, en dit wor