Rooi Rose

PRET OF ’N PROBLEEM?

As vroue besitlik na hul mans se arms gryp wanneer jy nader stap, of nog erger, ook hul handsakke gryp en met manlief aan die arm die hasepad kies, is jou flankeerdery ’n probleem. Dit kan ook jou eie verhouding vernietig.

Simon* vertel dat dit die groot strydpunt in sy vorige verhouding van tien jaar was, en ook die rede waarom die verhouding verbrokkel het. “Op enige partytjie of geselligheid het sy die hele tyd met ander mans geflankeer. Dit het groot konflik geskep, en ek het selde ’n aand uit geniet, want sy was besiger om met ander mans te flankeer as wat sy tyd saam met my deurgebring het. Dit het my magteloos en ‘onvoldoende’ laat voel; asof ek nie genoeg was nie. Een keer het ’n man met wie sy skaamteloos geflirt het na my toe gekom en om verskoning gevra omdat hy nie besef het sy is my meisie nie. Dit het ook vererger sodra sy ’n paar drankies in het. Die vreemde ding was dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related