Rooi Rose

JODI ’N OOP BOEK

In die eerste maand van die nuwe dekade skuif ek op ’n Maandagaand in Johannesburg agter die skootrekenaar in en bel ’n nommer op ’n ander vasteland oorkant die Atlantiese Oseaan. ’n Taai onderhoud, eksklusief vir rooi rose, wag dalk, want ek is vooraf gewaarsku om liefs ordentlik voor te berei.

Topverkoperskrywer Jodi Picoult is glo ’n skrander geselser, maar ook ’n katjie wat nie tit-tat-tydmors of bla-bla-bla duld nie, is ek vermaan. Voor my geestesoog sien ek hoe die mooi, middeljarige vrou met die kurktrekkerkrulle haar foon aan die Amerikaanse ooskus optel. Vanuit Hanover in New Hampshire sweef haar opgewekte Yankee-hallo lynlangs tot onder in Afrika se suide. Sy bevestig sy hol tans rond met ’n stywe skedule - haar tyd is beperk. So, vuur jou vrae, versoek haar heserige stem professioneel maar vriendelik.

Terstond trek ek los: “Ek hoor jy is kreatief en knap in die kombuis. Het jy nie so lekker met woorde baljaar nie, sou jy graag ’n). ’n Hartlike lag bulder in my oor. “Jy vang my uit. Ek het pas broccolisop gemaak en my brood uit die oond gehaal.” Toe, weet ek, ons kan saam aansit, die broodjie is gebreek!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related