SARIE

Piet se kollig steel jy nie

Sy ongewone voorkoms tref jou volskoot. Imposant vanaf die visplakkies en ingeleefde jeans en T-hemp aan sy lang lyf, tot by die astrante kopdoekkroon op 1,91 m. Ondertoe is sagter gelaatstrekke: grys spikkelbaard en groen oë wat stip vonkel oor sy brilletjie, halfmas op die neus. Sy sopraanstem en suiwer woordkuns rond hom bekoorlik af . . .

Gesels hy eers begeesterd, wis jy gou Piet Croucamp is ’n stervangs uit die genepoel van interessantwees. Een wat hom nie maklik laat inkatrol nie. Die aweregse, en selfs sku, strepe is deurentyd daar, maar sy skerp verstaan van die lewenskuns en die kreatiewe inkleur daarvan hou hom vars.

As politieke ontleder en TVaanbieder is Piet (59) een van ons bekendste en mees omstrede openbare gesigte. Wat genoeg mense die harnas injaag met sy reguit en vurige uitsprake oor van die politiek en taal tot geloof. Praat hy nie oor die dag se nuus nie, maak hyself nuus. Jy kyk of hoor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8

Related