Huisgenoot

DIE TANNIE IS TERUG

SUID-AFRIKA se “bekendste wit vrou” is eindelik weer op die kassie. Evita Bezuidenhout is 87 en besiger as ooit. En sy spog met ’n nuwe kort kapsel – dalk word dit nog ’n nuwe modegier.

In die inperking het Die Tannie se alter ego, Pieter-Dirk Uys, op ’n grys pruik afgekom wat hy self in ’n byderwetse styl geknip het. “Dit kondig ’n nuwe era in haar lewe aan,” sê Pieter-Dirk.

Maar Evita sê hy lieg.

“Ek weet nie van watter pruik hy praat nie. Hierdie is my eie, selfgekweekte hare! En dis my handewerk.”

Haar drie kleinkinders, Winnie-Jeanne (19), Nelson-Ignatius (16) en LaToya-Ossewania (13), woon by haar in Excelsior, ’n ou herehuis in Johannesburg wat sy namens die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related