Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 JOHAN STEMMET: DIS LEKKER BY DIE SEE!

Die oudaanbieder van Noot vir noot en sy vrou, Coleen, het die Goudstad vir die Weskus verruil – maar hy’s nog net so besig soos altyd, vertel Johan

Johan, ons mis jou vreeslik baie op die televisie. Noot vir noot was een uit ’n miljoen. Hou duim vas dit sal terugkeer noudat die covidregulasies verslap is. Geniet die Weskus en alles wat jy doen. Jy lyk goed!

CONNIE

Hoekom die Weskus en nie die Tuinroete nie? Ons het darem reeds ons eie celeb, Riaan Cruywagen! Ek kom self van die Weskus, gebore en getoë, maar wil om vele redes nie teruggaan nie. Maar ja, ons mag verskil, dis 100% reg so.

GERDINE

Daar is geen mooier en beter plek as Langebaan nie. Geniet ons vars seelug en vriendelike mense. Dra so nou en dan een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related