Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 NIKS DAARVAN IS WAAR NIE’

Die vals gerugte dat sy ongelukkig is, maak seer, vertel Monaco se prinses Charlene ná ’n Franse tydskrif se bewerings oor haar stigting

Hoe kan iemand wat haar nie persoonlik ken nie sommerso besluit sy “lyk ongelukkig”? Ek dink mense wil altyd net te veel oor ander se lewe sê. TERSIA

Sy hou van dag een saam met die prins ’n groot front voor. Ek verstaan nie hoekom sy haarself so straf nie. Dit lyk of alles gedwonge is. As daar nie liefde is nie, loop dan! LINDA

Al dié menings deur mense wat haar nie eens ken nie. Sy was nog nooit iemand wat heeldag met ’n glimlag loop nie. Mense maak afleidings en dink dis die waarheid. HANNIE

Ek sal ook nie glimlag as alles wat ek doen en sê, uitmekaargetrek word nie. Dankie vir jou stigting se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related