Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 JONGES STEL DIE VOORBEELD

Die beroepsfietsryer Courtney Webb was een van die jong Suid-Afrikaners wat in groot getalle hul moue opgerol het vir die entstof teen covid.

Ons was in en uit binne 44 minute, die 15 minute ná die inenting ingereken. Die provinsiale hospitaal was vriendelik; een van ons beste ervarings. Dit het gevoel asof ’n berg van ons skouers is ná die inenting.

LAURIKA

My man het sowaar gister sy inenting gekry. As ek sien hoe lyk ’n gesonde man vanaand, is daar nie ’n manier dat hulle daai gif in my spuit nie. Liewe Jesus sal my beskerm, want my lewe is onder Sy beheer.

Ek was by Dis-Chem in Menlyn. Almal was baie vriendelik en ek het nie eens die inenting gevoel nie. My seun het die volgende dag effens verkouerig gevoel, maar die dag daarna was alles weg en hy was weer piekfyn.

EUGENE

Want as jy ’n beurs kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related