Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK SAL JULLE NOOIT VERGEET NIE’

Die akteur Jacques Blignaut, bemind onder aanhangers van 7de Laan as die karakter Vince Meintjies, groet die sepie ná 15 jaar

Hy is die nederigste man. Ek het jare gelede saam met hom gewerk toe ek ’n klein rol in 7de Laan vertolk het. Hy het my altyd welkom laat voel op die stel. Baie sterkte vorentoe.

LIZCA

Ek wens hom alles wat mooi is toe. Jacques is ’n goeie akteur, en hy het behoorlik sy kant gebring in die Laan. Ten spyte daarvan het hy in my oë altyd sy nederigheid behou.

JAN

Hoekom wil SABC2 nie luister nie? Hulle hou aan om dit te verander. Bring die karakters terug by wie kykers aanklank gevind het, en kyk hoe word dit weer ’n vlagskip-sepie.

LEON

Vince het altyd geglimlag, en was ook so liefdevol met mense in die Laan. En almal het altyd sy kos .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related