Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK SAL NOOIT MY KLEINKINDERS SIEN NIE’

Thea Pretorius, die ma van Gerhard Janse van Vuuren, vertel hoe haar lewe in duie gestort het nadat haar seun glo sy eks Andrea Venter in 2014 vermoor het

Ek hoop jy sal jou kleinkinders weer sien. ’n Mens sal tog altyd lief wees vir jou kinders. Maar ouers kan nie vir hul kinders se dade verantwoordelik gehou word nie.

JANET

Ai, Thea, my hart gaan uit na jou. Ek dink so baie aan jou. Jy is so ’n goeie mens, en jy moes al deur soveel hartseer gaan. Ek glo vas jy sal die tweeling weer sien.

AMANDA

Ek kan verstaan hoe stukkend Andrea se pa is. Maar dalk moet hy en Thea verby die seer kyk ter wille van hul kleinkinders en hulle die voorreg gun om hul ouma te ken.

ZANDRI

Sy hart is al soveel jare in stukke, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related