Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Die beroepsfietsryer Courtney Webb was een van die jong Suid-Afrikaners wat in groot getalle hul moue opgerol het vir die entstof teen covid. Ons was in en uit binne 44 minute, die 15 minute ná die inenting ingereken. Die provinsiale hospitaal was vr