Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE BESTE KINDERVERSE VAN TIENIE HOLLOWAY

Saamgestel deur WENDY MAARTENS. Illustrasies: ALIDA BOTHMA (Protea Boekhuis, R318*)

’n Kêreltoktokkie
staan voor ’n pondokkie,
en klop met
’n tokkie, tok, tok.
’n Ander toktokkie
skrik in die pondokkie,
en kyk na
haar klokkie, klok, klok.
Sy ruk ’n mooi rokkie
gou bo-oor haar koppie,
haar hartjie
klop, kloppetie, klop!
Toe roep sy: “Toktokkie,
jy’s vroeg, sê my klokkie,
kom in by
my hokkie, hok, hok.”

Wendy Maartens, die samesteller van hierdie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related