Huisgenoot

HOE WERK MEDIESE VERSEKERING VIR E-ROKERS?

SOWAT 60% van die wêreld se 1,1 miljard rokers wil graag die gewoonte laat staan, het die Wêreldgesondheidsorganisasie al bevind.

Baie rokers wend hulle tot e-sigarette om hulle van die ware Jakob te probeer speen, maar is dan verbaas omdat hul versekeringspremies steeds duurder as nierokers s’n is. Versekeringsmaatskappye se beleid is egter duidelik: Rook van enige aard verhoog jou kanse om kanker, hart-en longsiektes en beroertes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te