Kuier

ENTJIE, ASSEBLIEF

Menige roker en drinker het feesgevier toe die regering ná amper vyf maande die verbod op die verkoop van tabakprodukte en alkohol opgehef het.

Dié verbod het groot ongelukkigheid veroorsaak, maar ook ’n geleentheid vir onwettige smouse gebring. Volgens baie van hulle was dit al uitweg wat hulle gehad het om in die lockdown weens Covid-19 kos op die tafel te sit.

Die drinkers het iewers in die middel ’n breek gekry toe hul verbod tydelik opgehef is, maar dit het nie lank gehou nie, want toe die drankwinkels oopgaan, het baie meer mense weens alkoholverwante insidente in die hospitaal beland en gevalle van geslagsgebaseerde geweld het die hoogte ingeskiet. Die land hou nou weer asem op om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■