Sigarette: ‘Erge bedrog gepleeg’
Aug 23, 2020
2 minutes
Johan Eybers
Plaaslike sigaretvervaardigers het moontlik bedrog, omkopery en korrupsie gepleeg om die verbod op sigarette te omseil en byna die hele sigaretmark tydens die inperking oor te neem.
Prof. Corné van Walbeek, hoof van die navorsingseenheid oor die ekonomie van aksynspligtige produkte by die Universiteit van Kaapstad, sê daar is aanduidings dat staatsamptenare omgekoop, dokumente vir die uitvoer van sigarette vervals en die sluikhandel gebruik is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days