Ryk Man Kry ’n Arm Boer Se Plaas
’NWelvarende sake-man, skynbaar ’n goeie vriend van ’n Oos-Kaapse ANCamptenaar, het ’n staatsplaas “present” gekry nadat die vorige huurder – wat agt jaar lank suksesvol daar geboer het – uit die bloute van die plaas afgesit is. Die skatryk Luyolo Ma