Rapport

Vakansieplekke oorval ná vlak 2

Minute nadat die verbod op tussenprovinsiale reise verlede Saterdag opgehef is, het ingeperkte Suid-Afrikaners begin planne maak om weg te breek nadat hulle vyf maande ingehok was.

Natuurreservate en vakansieoorde moes die afgelope week bontstaan om al die navrae te hanteer.

Gert Scheepers, eienaar van die Dube- private natuurreservaat buite Brits in Noordwes, het Donderdag gesê hul fone lui sonder ophou. “Almal wat ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n