SAK & PAK GESTRAND
May 22, 2020
4 minutes
DEUR TARREN-LEE HABELGAARN
Niemand het die corona-pandemie sien kom nie, nog minder lockdown en al die aanpassings wat ons moes en nog sal moet maak om die verspreiding van Covid-19 te keer. Een van die onvoorsiene gevolge van lande wat hul grense gesluit en lugverkeer drasties ingekort het, was dat duisende mense oornag in ander lande gestrand is sonder ’n manier om na hul eie lande terug te keer. Dís die realiteit talle Suid-Afrikaners wat tans oorsee gestrand is omdat nie net Suid-Afrika nie, maar die meeste van die wêreld op lockdown is.
Clayson Monyela, woordvoerder vir die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), sê die departement is bewus van meer as ’n duisend Suid-Afrikaners wat nog
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days