Duisende van SA wil terug buiteland toe
May 24, 2020
2 minutes
Jana Smit
Dit lyk of Suid-Afrikaners wie se planne om te emigreer deur die inperking in die wiele gery is, asook diegene wat oorsee werk maar hier vasgekeer is, uiteindelik die land mag verlaat.
Die minister van binnelandse sake, dr. Aaron Motsoaledi, het gister in ’n verklaring gesê dat “essensiële reis” goedgekeur is vir Suid-Afrikaners wat wil terugkeer na die lande waar hulle woon. Suid-Afrikaners wat die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days